Die Doornkraal Padstal is die kenmerkende Plaasstalletjie
Doornkraal, die Le Roux’s van De Rust se familieplaas , is bekend as ’n bymekaarkomplek vir interessante mense, aangetrek deur die ongeëwenaarde gasvryheid, die heerlike etes, en die heerlikste stories wat om die groot geelhouttafel in die eetkamer vertel word. Ons maak sedert die laat 1800’s wyn en ‘n verskeidenheid heerlike plaasgeproduseerde lekkernye. Ons Padstal […]