Description
THE DE RUST COCKTALES CALENDAR – THE PERFECT GIFT
Small towns in South Africa are struggling. De Rust is no exception. However, the community of this beautiful town is committed to making a difference to the place and the people. The income garnered by this calendar will be plowed back into the town via local feeding schemes, community projects to clean up the surrounds and to bring hope to the less fortunate of our town.
How committed are our locals to make a change? Well, enough for a group of brave and bold male De Rusters to push personal boundaries, face discomfort, overcome fear and perceived prejudice to face the camera without their overalls, shirts and pants. But no need to cock an eyebrow! The only members on display are chaps from our community. Meet our residents like you will never see them again. They are the ordinary working folk taking an extraordinary leap of faith to help our community – and often to the infinite mirth of their spouses!
You can now own the original De Rust Cocktales calendar, a collection of unusual photographs of our inhabitants and stories of our town. The photographers, Maryna Cotton and Sarel van Staden, are world-renowned for their craft. To boot, the real “cocktales” are the favourite cocktail recipes of the local pubs, hotel and homes for you to share and enjoy with your friends.
Thank you for your support and spare a thought for the brave gents who bared more than their souls to help our community. Who says South Africans can’t laugh at themselves and do good at the same time?
The package includes a calendar from July 2024 to June 2025. Also included are thirteen Karoo cocktail recipes and thirteen original photographs guaranteed to warm your cockles and make even grandma smile!
DIÉ DE RUST KOKTYLS KALENDER
Hierdie is ‘n baie spesiale kalender met ‘n baie besondere storie. Dit spreek nie net tot hoe spesiaal die mense van De Rust is nie, maar dien ook as getuienis van die veerkragtigheid van die Suid Afrikaanse platteland.
Klein dorpies in Suid Afrika sukkel en De Rust is geen uitsondering nie. Die gemeenskap van De Rust is wel vasberade om ‘n verskil te maak in die dorp en die omgewing. Die inkomste gegenereer uit die verkope van hierdie kalender gaan in De Rust se fonds waaruit ‘n verskeidenheid gemeenskaps-projekte, onder andere infrastruktuur projekte, die sokombuis, musiek projekte vir die kinders en opruim projekte befonds word. De Rust se projekte bring weer hoop aan die gemeenskap.
Die vraag is hoe diep lê die vasberadenheid om n verskil te maak? Wel, diep genoeg vir ‘n groep dapper en brawe manlike De Rusters om alle inhibisies en vooroordele te ignoreer en die ongemak te verduur om net in hulle Adamsgewaard voor die kamera te sit of staan. Maar, moenie te vinnig wees om te oordeel nie – als is met genoeg smaak en respek geden om die manne se waardigheid so min of meer te beskerm. In die kalender sien jy De Rusters, soos jy hulle waarskynlik nie gou weer sal sien nie – doodgewone mans wat ‘n geloofsprong maak tot voordeel van hulle gemeenskap en groot vermaak van die eggenotes.
Koop vir jou ‘n kopie van die De Rust Koktyles kalender – ‘n versameling ongewone portrette van ons inwoners en talle stories van ons dorp. Die fotograwe is die gerekende Maryna Cotton en Sarel van Staden. Die rege koktyles is die gunsteling skemerkelkies van De Rust se watergate, hotel en huise vir jou om te deel en geniet met jou eie mense.
Dankie vir jou ondersteuning en neem so oomblik om te besin oor die dapperheid van ons manne wat meer as net hulle harte en siele moes wys om ons dorp te help. Wie het gesê Suid Afrikaners kan nie so nou en dan vir hulself lag en boonop terselfaertyd iets goed doen nie?
In jou hand hou jy ‘n kalender van Julie 2024 – Junie 2025, dertien wonderlike Karoo skemerkelkie resepte en dertien (ja, daar is n bonus foto) oorspronklike fotos, wat jou sal vermaak en hopelik effens sal laat bloos.
Reviews
There are no reviews yet.