Shop
Filter
Doornkraal Pinta
Donkersoet persrooi bessiesoene uit ou ou wingerde. 'n Verruklike portstylwyn, om te troos en te geniet. Only hand picked, sun ripened grapes from very old vines were used to make this dessert wine. Gladdens the heart and keeps out the cold. Port style dessert wine. 750 ml
Doornkraal Majoor
'n Goue Jerepiko van die mooiste, soetste en gesondste wit Muskadeldruiwe. As die son sak in die weste, smaak Majoor op sy beste, veral geskink op gebreekte ys met 'n stukkie suurlemoenskil. Slowly sip this delightful wine White Muskadel dessert wine on crushed ice with a squeeze of lemon zest. 750ml
Doornkraal Luitenant
Dessertwyn gemaak van rosyntjieryp druiwe, verouder in vate. Herinner aan die koel, donker kelder op Doornkraal waar mens beskut teen die fel somerson kan besin oor "belangriker dinge". This less sweet dessert wine was named for the brave young soldiers who trained as officers at the Infantery School, Oudtshoorn for many many years. This astute wine serves to fortify and improve the mood. 750ml
Doornkraal Kuierwyn
Semi-soet witwyn met uitstekende balans. Aangename wyn gemaak vir aangename mense. Veral lekker by sterk kosse, soos bobotie en kerrie. Lekker op ys. Semi-sweet white wine, well balanced and versatile – to simply sip or enjoy with spicy dishes. 750 ml
Doornkraal Kaptein
Herinner aan soetamandels voor die kaggel. Jare gelede reeds gemaak deur Swepie om as dessertwyn te geniet. Vernoem na 'n hingsie wat opgesaal dooigat, maar ene vuur en vlam tussen die merries was. Made from deliciously sun ripened grapes grown on old old vines. This aged Muscat dessert wine reminds us of how sweet life can be and how truly blessed we are. 750ml
Doornkraal Kannaland Merlot
Sag en elegant, 100% Merlot, ongehout. Sauve and smooth 100% Merlot, unwooded. 750ml
Doornkraal Kannaland Chenin
Heerlike droë witwyntjie met koejawel- en ander Klein Karoo vrugte- en blomgeure. Highly enjoyable dry white wine with hints of guava and other Klein Karoo fruit and flowers. Uncertified. 750ml
Doornkraal Jerepigo
Rooi Muskadel maak koue lywe warm, suur mense soet - en soet mense plesierig. Lekker op gebreekte ys met 'n stukkie suurlemoenskil, by kerriegeregte en na, saam met, of in plek van poeding. Red Muscadel, intense and full of flavour fortified dessert wine, typical of the Klein Karoo. Great on its own or in cocktails. 750ml
Doornkraal Dessert Wine
Your personal army, at your command. Geskenkdoos met jou persoonlike leërskare, aangetree. 5x375ml Doornkraal Pinta Doornkraal Majoor Doornkraal Kaptein Doornkraal Luitenant Doornkraal Jerepigo
De Rustica Olive
De Rust olyfolie! Award winning olive oil. A well-balanced medium-style extra virgin olive oil, interesting on the nose with a fresh aroma of green and ripe olives.
Boegoe 20g
100% gedroogde Boegoeblare. FYNBOSAPTEEK: Dit het die reputasie van regmaker-van-alles, veral as boegoebrandewyn help dit vir spysvertering, naarheid, rumatiek, blaas- & nierinfeksies en verkoue. ‘n Tee van die blare is goed vir krampe, koliek en angstigheid. 100% pure, dried Buchu leaves. In traditional medicine there are many reported benefits of buchu, for ailments ranging from arthritis to flatulence and urinary infections. But above all, it is mos effective as Buchu Brandy. Add these leaves to brandy and leave for a few days. 20 grams
Black Mountain Karoo
This floral gin is crafted with 13 botanicals including Juniper berries, citrus zest, wild anise flowers, elderflowers, Sweet Thorne and rose petals.