Shop

Showing all 4 results

Tante Maria se

Traditional Grape Jam, made the traditional way. Contains: Grape Juice and traditional spices. Oudtydse druiwesapkonfyt gekook op die ou manier op populierstompe in plat panne met katoensakkies gevul met speserye  en naartjieskil. Contains no MSG or cane sugar. 250 ml

R125,00

Mauritius Suurlemoen Atjar

Mauritian style lemon condiment perfect with cold meats and Ploughman's' Platter. Heerlike suurlemoenpiekel. Lekker saam met lamsvleis en koue vleise, selfs op 'n sny vars brood. Contains: Organic lemons, chillis, garlic, spices, sunflower oil and salt. No MSG or other additives.

R46,00

Kwaaimansous 125ml

Add a few drops to any soup or dish for an extra dimension. Kikker enige sopkop of drupsgewys in n marinade. Contains: aged Jerepigo dessert wine and dried chillis. No MSG or other additives.  125 ml

R44,00

Doornkraal Plaasasyn |

Op Doornkraal word hierdie 12 jaar oue wynasyn gemaak van die dessertwynmoeder wat al meer as 70 jaar in die ou eikehoutvatte van die kombuiskelder woon. Dit bevat geen swael of enige ander preserveermiddels nie. At Doornkraal this 12 year old wine vinegar is made from a mother which is older than 70 years.  Unfiltered.  500ml.

R100,00
×
en_USEnglish
Scroll to Top